REGISTRASIES / REGISTRATIONS
Inskrywings - Entries
Slegs aanlyn inskrywings word aanvaar. Inskrywings sluit soos op datum hierbo aangedui en die sisteem maak nie voorsiening vir laat inskrywings nie.
Individuele Inskrywingsvorm / Entry form for Individuals
(Sien Groep Inskrywingsvorm vir duo’s en ander groepitems)
INSKRYWINGSFOOIE: R50,00 per item
Groep Inskrywingsvorm / Entry form for Groups
1 tot 10 lede in groep: R50 per deelnemer
Groepe Groter as 10 lede: R600 per groep