2022 is Brakpan Kunswedstryd Jaar!!
Weens die onvoorsiene aard van die Covid-19 pandemie,
sal Brakpan Kunswedstryd eers weer plaasvind in 2022,
sou omstandighede dit toelaat.
** BKV Bestuur **
2022 is Brakpan Eisteddfod Year!!
Due to the unforseen nature of the Covid-19 pandemic,
the Brakpan Eisteddfod will only be taking place in 2022,
shoud circumstances allow.
** BKV Management Team **
Brakpan Kunswedstryd - Brakpan Eisteddfod
Belangrike datums
OPTREE-DATUMS:
6 Mei 2019 – 19 September 2019
Na afloop van afdelings, sal elke deelnemer ‘n sertifikaat ontvang en ‘’itemwenner’’ (waar toepaslik), sal op deelnemer wat die hoogste punt behaal het, se sertifikaat aangedui word. Aan die einde van die kunswedstryd het ons ‘n Prestige Aand met spesiale toekennings soos in sillabus op bl. 5 uiteengesit.
Slegs aanlyn inskrywings word aanvaar. Inskrywings sluit soos op datum hierbo aangedui en die sisteem maak nie voorsiening vir laat inskrywings nie.
Om die sillabus en alle bepalings af te laai...
To download the syllabus and all stipulations...
Registrasies / Registrations
for